Ernst Cassirer

Ernst Cassirer
Ernst Cassirer, ca. 1935

Geboortenaam Ernst Alfred Cassirer
Gebore (1874-07-28)28 Julie 1874
Breslau, Silesië, Pruise, Duitse Keiserryk (nou Wrocław, Pole)
Oorlede 13 April 1945 (op 70)
New York Stad, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Duits, Sweeds
Vakgebied Epistemologie, estetika
Alma mater Universiteit van Marburg (PhD, 1899)
Universiteit van Berlyn
(Dr. phil. habil., 1906)
Ander akademiese adviseur(s) Hermann Cohen, Paul Natorp
Bekend vir Filosofie van simboliese vorme, Ontstruktiewe realisme
Beïnvloed deur Immanuel Kant, Gottfried Wilhelm Leibniz, Hermann Cohen, Johann Wolfgang von Goethe, Friedrich Schelling
Invloed op Leo Strauss, Wilbur Marshall Urban, Susanne Langer

Ernst Cassirer (Breslau, 28 Julie 1874New York Stad, 13 April 1945) was 'n Joodse-Duitse filosoof. Hy word beskou as die laaste verteenwoordiger van die Marburg-skool, deel van die Neo-Kantianisme.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search